Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met die Kers-seisoen wat amper al weer op ons is, moet ons daaraan begin dink om te bak!! Hier is die maklikste resep ooit!!

KERSKOEK

Bestanddele:

1 koppie water
1 teelepel koeksoda
1 koppie suiker
1 teelepel sout
1 koppie bruinsuiker
Suurlemoensap
4 groot eiers
Neute
1 bottel vodka
2 koppies droëvrugte


Metode:

Proe die vodka om gehalte te toets.
Neem 'n groot mengbak en proe weer die vodka. Maak seker dis die beste
gehalte, kink een koppie vol en drink dit. Herhaal. Skakel die menger aan.
Klits een koppie botter in 'n donsige bak. Voeg 'n teelepel suiker by.
Klits
weer. Maak seker die vodka is sjteeds goed. Drink nog 'n koppie ... vir die
wis en die onwis. Skakel die menger af. Breek twee uiers, gooi dit en die
droëvrugte by. Tel die vrugte van die vloer af op. Meng die skakelaar aan.
As die droëvrugte in die menger vassjit, sjkroewedraaier dit losj. Proe die
vodka vir gifterigheid. Sif nou twee koppies sout. Of so iets. Wie gee om??
Proe die vodka. Sif die suurlemoensap, dreineer die neute en gooi 'n tafel
by. Dan 'n lepel sjuiker, of sjo ietsj. Wat jy ook al kan kry. Sjmeer die
oond. Draai die koekpan 360° en moenie val nie. Menger die afskakel.
Gooie
die bak deurrie venster enne drunkie laasjte vodka op.

Gekersde Seënfees!!!




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

sjheers vi eersch
...sommer lus om biki te smaail..toe lees ek gou hoe om koek te bak...stjiszalaaik, ek laaik die kerskuche... dit sal fun wees om dit zaam met jhou tebrou...ek bdoel , tabak...teproe?
10 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 5 ure oud


Werk die resep met wyn ook? Dis baie cute!
13 jaar 1 maand 4 weke 18 ure oud


Kers koek
Naomie, shuuu djy had darem a nice
reshep hik! hik! geshee hik! ik
se djy ken van hik! hik! shee
nog ene met twee bottels vodka,
hik!Dankie Naomie, en geseend
vir jou ook.Groete
13 jaar 1 maand 4 weke 19 ure oud



Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar