Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis gratis kuiertyd 11-uur Saterdag 2 Augustus, op die stoep by hAp (Huis vir Afrikaanse poësie).

Adres: steeds Malherbestraat 115, Capitalpark, Pretoria. Ian Raper lewer die praatjie en voorlesing oor Koos du Plessis as digter. Gert Bekker sing van Koos se liedjies!

As digters hulle eie verse wil voorlees, kry hulle na die praatjie geleentheid (perk: drie gedigte). hAp het n lekker koffiekroeg en heerlike atmosfeer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar