Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

15 SEPTEMBER is die sluitings datum vir besprekings vir die woes fees/braai
Ons kannie met enige beplanning voortgaan as ons nie presies weet wie kom nie, en watter dag, die hele naweek, die Vrydag dag/aand,
net Saterdag vir die braai?
Ons probeer dit vir julle lekker maak, maar kannie kos maak vir 100 mense en net 20 daag op nie.
ek sal dit baie waardeer as julle vir my of vir Irma-Mey kan laat weet, ASSEBLIEF!
al is dit net NEE
Ons sien so uit om almal te ontmoet en lekker gesellig saam te wees.
Ek sal na die 15de al die besonderhede vir julle gee, aanwysings ens.
BAIE DANKIE vir die samewerking!




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

wens ek kon daar wees, maar nou sit ek in die woestyn :-(
geniet !!
9 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 19 ure oud


Hi R, ek sal die Saterdag kom draai en nie oorslaap nie.
Liefnis
9 jaar 8 maande 3 weke 13 ure oud


Sal draai maak Saterdag (x2)
9 jaar 8 maande 3 weke 18 ure oud


Sou graag wou, maar nie die keer nie, Kaap is te wyd!
9 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 12 ure oud


So jammer, sou graag daar wou wees, maar ek trek daardie naweek en sal nie kan kom in loer nie!
9 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar