Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

spyt kom te laat !dis nou nie my oorspronklike ontdekking nie,ek het die gevoel vele gaan dit na my nog gebruik.het jy al die waarskuwing gehoor:moenie vir iemand(veral familie)borg staan nie.moenie vir iemand,veral vir vriende geld leen nie ?ja,ek sien jy glimlag en knik jou kop,maar ek bemerk ook 'n trekkie van 'de je veu'(kan nie die spelling nou onthou nie)die feit is,jy was al daar.moenie oor 'n robot wat rooi is,ry nie.moenie in woede goed se wat jy later kan berou nie.en so kan ek aangaan(waar dink jy kom die Bybel se waarhede vandaan ?)dit maak mos sin om eers te dink voor ek doen,of dit nou verkeersreels is of sommer menseverhoudings.maar nee,ons moet eers doen,eers praatmeers ry eers trou,voordat die spyt inskop,gewoonlik met verskriklike gevolge.kom ons maak 'n lysie:verspeelde kanse,verkeerde besluite,dom uitsprake,verkeerde,verkeerde,verkeerde,oorhaastige.vir een of ander rede luister die wat na jou kom ook nie na jou stories van jou verkeerde besluite nie.die boek oor jou mislukkings le ongelees op die rak.weeg jou woorde,bedink jou doene,praat stadig,leef versigtig !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mmmmm
Wyse woorde, johnie007...ek faal gereeld!
8 jaar 7 maande 4 weke 19 ure oud


leef versigtig
Bloed en trane...
Baie wysheid hier op 'n knop gejaag johnie007! Veral dat 'n mens spaarsamig moet praat! Beter nog: Nie praat nie, want sê Salomo in sy wysheid nie: "Selfs 'n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir vertsandig." Spreuke 17:28.

Dankie vir die vermanings!
Groete en mooi bly!
9 jaar 4 maande 2 weke 17 ure oud


MET 2 ore luister ons nog steeds nie. ,,,,,,,,,
Dis 'n verdommenis! Jy't 'n waarheid hier beet.
9 jaar 4 maande 2 weke 1 dag oud


MET 2 ore luister ons nog steeds nie. ,,,,,,,,,
Dis 'n verdommenis! Jy't 'n waarheid hier beet.
9 jaar 4 maande 2 weke 1 dag oud


LEEF VERSIGTIG......
......goeie raad!

Ons het twee ore gekry om te luister, en een mond om te praat; d.w.s. ons moet minder uitsprake maak en eerder twee keer dink voor ons net praat of doen!

EK PREEK EERSTE VIR MYSELF EN IS DANKBAAR VIR JOU WYSE WOORDE.....

grOEtnIs
hErcULEs sOEthArt
9 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 1 uur oud



Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar