Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


VSA skuld groei met $3 miljoen elke minuut.

VSA Skuld = $14,639,000,000,000.

Vandat Obama oorgeneem het op Jan. 20, 2009, was die skuld $10,626,000,000,000.

Die toename in skuld onder Obama het met $4,247,000,000,000 gegroei in net 945 dae. Dit is die grootste toename deur enige president ooit.

So, wat is Obama besig om te doen? Obama vernietig VSA met skuld.

http://latimesblogs.latimes.com/washington/2011/08/obama-national-debt.html

IN SUID AFRIKA

Skuld vir Sokker; skuld vir Gautrein; skuld vir ESCOM, skuld vir Wapens; skuld vir . . . . ellelange lys.

Om u 'n idee te gee: Toe APARTHEID op sy piek was:

In 1980 was die Bruto Nasionale Produk in VSAD 80.547 biljoen en $1 = 0.8267 Rand met 9.2% werkloos en per kapita inkomste was $22.56.
In 2010 was die Bruto Nasionale Produk in VSAD 357.259 biljoen en $1 = 7.462 Rand met 24.8% werkloos en per kapita inkomste was $15.06.

Boer ons vooruit of agteruit?

Daar is 'n groter BNP. maar daar is baie groter bevolking in die Industrie.

Baie minder was werkloos en elkeen wat gewerk het, het relatief baie meer verdien as vandag want die waarde van die Rand was ongelooflik sterk.

http://en.wikipedia.org/wiki/Economy_of_South_Africa

Hoe leef die wêreld se grootstes?

VSA se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 97% van BNS.
Japan se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 228% van BNS.
Zimbabwe se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 149% van BNS.
Italië se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 115% van BNS.
Kanada se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 85% van BNS.
VK se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 60% van BNS.
RSA se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 40% van BNS.
Griekeland se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 144% van BNS.
Ysland se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 124% van BNS.
Jamaika se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 124% van BNS.
en
Libië se Bruto Nasionale Skuld in 2010 - 3% van BNS.

Geen wonder dat almal Muammar Qaddafi se gans wat die goue eiers lê wil hê nie.

Under Gaddafi, per capita income in the country rose to more than US $11,000, the fifth highest in Africa.[3]
[3] "African Countries by GDP Per Capita > GDP Per Capita (most recent) by Country". NationMaster. Retrieved 24 July 2011.

http://en.wikipedia.org/wiki/History_of_Libya_under_Muammar_Gaddafi



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

beloftes

deur daniel v kaylan

'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar