Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is die effek wat veroorsaak dat verkeer tot stilstand of feitlik tot stilstand gedwing kan word in areas weg van die oorspronklike verkeers probleem area.
‘n Rippel effek wat gewoonlik ontstaan waar hoe volumes verkeer en meestal hoe spoed verkeer se vloei belemmer word, sou ‘n ongeluk of ‘n verkeers opeenhoping as gevolg van ‘n ander probleem in die beweegs area van aktiewe verkeer voorkom. Die ongeluk kom voor en die verkeer stop of beweeg stadig. Vinnig beweegende Verkeer van agter haal die voorste voertuie in en beweeg ook stadiger, so herhaal die proses himself en die verkeeropeenhoping beweeg geleidelik al hoe verder agtertoe
Die verkeer hoop al hoe verder terug op, en kan dan selfs later etlike kilometres ver geaffekteer word.
Die effek is juis die punt dat verkeer soms ver van die oorspronklike oorsaak van die opeenhoping af nogsteeds nie vloei nie of moeilik vloei , al is die probleem opgeruim en die verkeer begin weer normaal in die probleem area vloei.
Dit het dan ‘n effek van opeenhoping wat al hoe verder weg van die probleem area af beweeg en nogsteeds ‘n negatiewe effek op verkeervloei kan he, selfs ‘n geruime tyd na die oorspronklike probleem, in ‘n ander area, selfs in verskillende rigtings.

Ek het dit waargeneem oor ‘n tydperk van 4 jaar waar ek op hoofwee in Suid – Afrika verantwoordelik was vir verkeersvloei in konstruksie areas.
Gewoonlik as ‘n ongeluk in vroeg oggend verkeer gebeur dan het dit ‘n geweldige verkeers probleem veroorsaak, veral op die besige hoofwee van Gauteng provinsie.
Dit neem feitlik die hele dag voor die effek, eindelik etlike kilometres daar vandaan uitwerk, soms eers na middag spits verkeer.
Dit het ‘n geweldige negatiewe ekonomiese invloed op besighede.
Die effek moet so goed moontlik deur die area verkeers owerhede bestuur of voorkom word maar dit is egter nie altyd moontlik nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

MJ Eff.
Ek het dit geskryf en gepubliseer as deel van my studies. dit is nogal interesant, jy is soms in n verkeersknoop kilometers en ure van die oorspronklike probleem af.
4 jaar 3 maande 1 uur oud


***
Baie interessant. Ek het nog nooit so daaraan gedink nie.
4 jaar 3 maande 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar