Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Ek is nie 'n fanatiese sport-ondersteuner nie, maar ek en my oudste seun het altyd gretig krieket gekyk en die tye saam geniet, maar toe is my seun in 2006 in 'n frats see-sport-ongeluk oorlede.

Ons beide was Mark Boucher-fans!

As daar ooit een sportman was vir wie ek die grootste respek gehad het oor sy vernuf, besedigheid en eerlikheid en ook nogal sjarme, dan is dit Mark Boucher.

Vanmiddag toe hoor ek dat hy moontlik sy linker oog se sig sal verloor.

Dit was vir my 'n verskriklike skok en weemoed het my hart seer gemaak.

Indien u saam met my voel oor die ongeluk, heg asseblief u naam en boodskap hieronder.

Is dit nie ons voorreg om hulde aan Mark te bring, terwyl hy nog lewe nie?




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mark Boucher
Liewe Raqia stywe drukkie oor jou seun weer...... ja dis baie jammer oor Mark mag Vader 'n wonderwerk verrig xx
7 jaar 9 maande 3 weke 4 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar