Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Monorym is identiese rym op elke versreël wat algemeen in Latynse, Arabiese en Asiatiese lande voorkom en dus slegs een tipe rym regdeur gebruik en slegs 'n“a” rymskema het.

Hier is my voorbeelde tot monorym in beide Afrikaans en Engels.

Hoe graag sal ek dit wil waag (Asiatiese sonnet)

Hoe graag sal ek dit op ‘n tyd wil waag,
om my motorfiets teen topsnelheid te jaag,
die lewe, my eie bestaan uit te daag
en ek weet dit klink dalk baie vertraag,
maar daar is somtyds tye wat mens graag
op jou motorfiets se tenk lê op jou maag,
die wind sterk voel oor in jou hemp se kraag,
weg breek van dit wat ander soms behaag.
Verkeersmanne is lief vir ‘n hinderlaag
op die pad en stop jou dalk met die vraag:
is jy dalk mal, of heeltemal vertraag?
Jy kan sê ‘n vergadering het laat verdaag,
maar daardie tipe verweer sal nie slaag
en dit klink as verskoning heel afgesaag.


There was a time in spring (mono rhyme)

There was a time in spring
when you were laughing,
when all kinds of blossoms were flowering
when on every morning
the breeze was whispering
when a myriad of birds did sing
but at a time that season was passing
and that winter to us was a chilly thing
when your feelings were retiring.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

-
Ek hou hiervan! Ek weet jy stuit nie vir uitdagings nie, hoe monofonerym vir jou?
8 jaar 7 maande 3 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar