Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanoggend kry ek kommentaar op my rekenaar en dit maak nie sin nie. Na 'n ruk verstaan ek toe, nadat ek my artikels gaan lees het. Mamma se jammer en tog is ek vandag so bly, en daarom wil ek net aan woes ook sê tx. Die blad het tot 'n kind gehelp om met haar emosies te deel. Soms vergeet ek dat jy nog klein is en nie al die dinge verstaan nie. Ek self verstaan nie altyd nie en dan sonder om dit werklik te besef haal ek dit op jou uit. Daar is soveel dinge in die dag wat reg en verkeerd loop en dink nie altyd aan wat in jou dag gebeur het nie. Ek vergeet om te vra, maar nou sal ek , meer aandag gee aan jou gevoelens ook al voel ek soos 'n monster wie se lunch gevat is. Aan almal wat hier lees tx en aan die een wat kommetaar gegee het ek sal sorg dat sy dit kry en gaan dat sy ook regestreer dan kan sy haar lewe met julle deel en sy het baie om te sê, Baie liefde.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar