Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons skip het ‘n lekkasie in die staalplaat aan ’n sykant.

Die gat is presies vierkantig 5cm x 5cm en die staalwand 5cm dik. Die enigste materiaal beskikbaar is ‘n ronde yster staaf van 5cm deursnee en 20cm lank. Al die afmetings is bedoel as eksak.

Die volgende gereedskap is beskikbaar: ‘n hamer, vyl, ystersaag lineaal en winkelhaak.

Kan jy die skip red? Probeer asb eers self voordat jy na die kommentaar kyk!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja
Ja Woordverwerker. Dwarsdeur.
4 jaar 6 maande 3 weke 1 dag 17 ure oud


***
Co2 welder en ek weld enige gat toe.
4 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 1 uur oud


Hmmmmmmmmm
Ek weet hoe om dit te doen, maar sal die ander kans gee...
Dit hang af uit watter hoek jy 'n staaf beskou.
;-)
4 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 10 ure oud


ingenieurs
Sou ek gou genoeg op die skip kan kom en kwaad genoeg raak met 'n "cutting torch" is enigiets moontlik hehe
4 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar