Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek sien meer en meer gevalle waar skrywers hulle werk/dieselfde werk 2 of
3 keer na mekaar plaas.
Waarskynlik omrede ñ skrywer sy/haar werk plaas en dan dadelik daarna by Nuutste bydraes gaan
kyk of die werk wys.
Probleem is dat jou werk eers ñ paar minute nadat jy dit geplaas het , op die lys verskyn.
So , my raad :
1)Trust die sisteem. As jy elke stap gevolg het , sal jou werk geplaas wees .
2)Sou jy egter nie die sisteem trust nie , wag so 5 minute voordat jy op die lys gaan kyk of jou werk wel wys .

Sou jy die twee eenvoudige stappe volg , sal jy nie nodig he om jou werk/
dieselfde werk 2 of 3 keer na mekaar te plaas nie .


( 07/03/2011 20h42 )
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

....
Ek trust mos lankal nie meer enige sistem nie!!;-)
8 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 20 ure oud


DUPLIKAAT
Met verwysing na duplikaat plasings of hersiene plasing:

[1] dis WOES sisteem het nie die fasiliteit om een te 'delete' nie, of ek isn te dom om die 'delete' of 'delg' ikoon te sien nie!

[2] Die Woes sisteem werk nie perfek nie, want dit stel dat jy fotos kan oplaai, maar die 'ikoon is nie daar nie!

[3] om een of ander rede is daar twee onder my skuilnaam; Hoe gebeur dit en hoe kombineer jy die twee?

HELP
9 jaar 2 weke 5 dae oud



Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar