Artikels

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek het geweet die regte een sal dit lees
luister nou baie mooi na hierdie nuus.
het jy geweet daar is 'n webtuiste wat
net vir christene 'n geleentheid bied ?
'Christian holiday exchange' waar
almal wat die Here liefhet met ander
geleenthede uitruil om mekaar te besoek.
verniet,dit kos niks,behalwe jou
vliegkaartjie.jy soek 'n bestemming
van jou keuse,gesels heerlik en besluit
jy kom kuier by my en ek by jou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Aha...
Klink interessant, johnie007...wat kos die vliegkaartjie?
8 jaar 1 maand 1 week 19 ure oud


NET
Vertel my meer!
8 jaar 2 maande 5 dae 11 ure oud


Christene
met die variety van christene wat ek ken sal ek skrikkerig wees hiervoor
8 jaar 2 maande 5 dae 13 ure oud


Is dit...
vir kuiers in SA of is dit internasionaal?
8 jaar 2 maande 6 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar