Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek moes eintlik reeds oor omarmde rym gepraat het toe ek sonnette en om spesifiek te wees die Italiaanse sonnet behandel het. Die rym skema abba, waar die eerste en vierde lyne en die tweede en derde lyne met mekaar rym word omarmde rym genoem.

John Milton se "On His Being Arrived to the Age of Twenty-Three") is ‘n goeie voorbeeld van hierdie tipe rymskema.

Verskeie Afrikaanse Italiaanse sonnette maak in hulle eerste agt versreëls van hierdie rymskema gebruik soos “Slaap” van D. F. Malherbe, “Lente” van S.J. Pretorius en“Die doringboom” van C.L. Leipoldt


Hier is my gedig “Veels te vinnig vlieg tyd verby” met die rymskema abba / cddc waar beide kwatryne van omarmde rym gebruik maak

Veels te vinnig vlieg ty



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar