Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Artikel is verslaggewing geskoei op feite en navorsing.
In teenstelling met 'n rubriek neem 'n artikelskrywer nie
'n persoonlike mening oor die onderwerp van die artikel in nie,
maar gee wel verskillende sienings van 'n saak
sodat die leser self besluite kan maak gegrond op die feite
wat in die artikel genoem word.
'n Artikel is informatief van aard.

OMGEWINGSDAG

WAT IS JOU BYDRAE

My bydrae is dat ek as manlike duisende liter water vir Suid Afrika spaar:

Omdat ek 'n man is met 'n (slurp),
is dit maklik om snags in 'n houer te urineer,
ongeveer 3 liter per nag,
want ek drink ten minste 1 liter skoon gefiltreerde water per nag,
om die binnewerke-fabriek te reinig en uit te spoel van enige onreinhede.

Tussen 01h00 en 03h00 maak ek my nagdrankie:

warm water
een teelepel heuning
een eetlepel suurlemoensap

neem twee 'garlic and parsley' pilletjies [knoffel en pietersielie]

My laaste verkoue was in 1970;
ek het geen mediese skema nie;
het nie 'n dokter nie;
gaan nie vir ondersoeke nie;
eet nie gruwelkosse nie;
word nie siek nie.

MY BYDRAE

• eerstens spaar ek baie water want ek spoel 3 liter eenkeer in die WK af,
en spaar dus baie liters spoelwater elke dag.
Oor een jaar is dit baie water.
As elke man dit doen, sal ons baie water spaar.
My ouers het altyd 'n SLOPEMMER gebruik deur die nag om water te spaar.

• tweedens spaar ek belasting geld om vroegtydig te sorg dat ek nie siek word nie;
dit is ook derduisende Rande per jaar.

• derdens deur gesond te eet, word jy nie siek nie,
en steek jy nie ander aan nie.

MY VERSOEK

Kom manne, spaar water, pis in die pot!
Kom dames drink julle suurlemoen en heuning en pilletjies.
Kom seuns en dogters, leer van mamma en pappa goeie voorsorg lewensreëls.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar