Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer ons vasgevang in in omstandighede waaruit ons wil vlug, voel dit asof dit nooit gaan gebeur nie. Kyk ek nou terug op sulke omstandighede in my lewe kan ek glimlag, want ek het net die mooi uit daardie donderstorms gehaal, net die blitse en ek het vorentoe beweeg. Vandag kan ek daaroor skryf, gister was ek te moedeloos en vasgevang om enige iets of iemand raak te sien. Sou jy my toe raadgee en bemoedig sou ek bymyself dink: “Ag waarvan praat jy tog! Jy is nie ek nie en jy weet nie wat in my lewe aangaan nie.”
Dankie vir die raad wat jy toe gegee het. Al het ek dit nie waardeer nie, weet ek jy was immers daar vir my en jy het omgegee vir my. Daarom het jy ten minste probeer en uitgereik.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Omstandighede
Dit wat jy sê is waar vir baie van ons
10 jaar 1 maand 1 week 2 dae oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar