Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wou jou vra hoe jy dit regkry, om te doen

Wat jy doen,

Om seker my gedagtes te blok oor jou dade en dinge

Maar dis snaaks hoe maklik dit kom, om van dinge te vergeet

Om saam iemand anders te lag en happy te wees

En te kan praat oor dinge wat verbode was in jou hart en huis

Om na 21 jaar te moet aanhoor hoe jy ‘n man gemaak en breek het

Sonder om ‘n oog te knip, hom te verneder voor jou “heilige”

Familie.

Om die verdoemde aand hom toe te snou, van jou 23jaar niks gevoel vir

Hom, om te sien jy glo en aanbid geld, eerder as God

Hoekom sou jy dan nog verwag om jou dogter in jou lewe te he

As jou alfa en omega geld is, en tyd is dan so kort

Waarom worry oor my, jy het tog altyd afsprake en dies meer gehad.

Geheimhouding van jou lewe na ure, ek moes oor ‘n telefoon uit vind

Van Dries en jou se Kaap toe ganery,

Hoekom dan

Nog verwag jy ek moet bly, as tyd en geld jou god is?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek is nie seker of die manier hoe jy die gedig geplaas het beplan was nie, maar dit maak dit vir my meer treffend ...

sad maar mooi
8 jaar 9 maande 1 dag 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Grafte op die Berg

deur Johannes de Swart

Prosigma, dagboek van 'n paranoiese skisofreen



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar