Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo julle.

So lyk "Power shedding" in Suid Afrika letwel dis Midrand! In Christiana het ons net twee garages maar altwee het kragopwekkers! Ons wag vanaf 13h00 tot 14h15 voordat ons kon verder ry. Ons praat altyd van "Gangsters paradise" meeste van die mense maak nie saak wat se kleur hulle is nie is "gangsters"! Ons stop by 'n robot naby Krugersdorp die pyltjie wys groen maar Piet sien dit nie. Die motor agter ons gaan verskriklik aan die toet. Ek kyk om ek dog die rugsak is besig om afteval of die tyre is pap, Piet dog ek is besig om afteval. Nie een van ons sien die groen pyltjie raak nie. Intussen is Piet ook nog besig om sy spieeltjie reg te stel. Toe ons agterkom wat is die ou hier agter ons se probleem is, slaan die pyltjie oranje en toe rooi. Die volgende oomblik wikkel hy sy motor hier tussen ons in en begin vloek. Skree vir Piet "didn't you see the light was green!" Nee sê Piet hy het nie gesien nie. Waar ons bly is nie eers robotte nie wat nog van groen pyltjies! Vir my lyk dit die meeste mense in groot stede is sommer net ombeskof, ' regte klomp "gangsters" by mekaar met geen geduld of kragopwerkkers nie. Dankie tog vir die platteland en vir Lyndhurst Auto die Bmw ry weer pragtig. Dankie Craig Jones! Ons is veilig by die huis.

Groete
Christiana
A3



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ai my medestedelinge, sommige van hulle mos van ongeduld aanmekaar gesweis. Vergeef maar seblief en as julle weer die rigting kom, maak 'n draai vir koffie en 'n eetdingetjie.
11 jaar 9 maande 1 week 6 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar