Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer: 7 Julie 2012

Hoe laat: 11:00 tot jy moeg is.

Waar: Op Pat en Irene se plot iewers in die omgewing van
Pretoria.

Hoekom: Ons is lus vir kuier sonder geite.

Wat: Bring en braai. (Dop en Tjop en as jy wil poering
eet dit ook)

Wie: Almal wat in vrede saam wil kuier.

Pat en Irene sê hulle het slaapplek vir die Spookspan.

Sien uit om ou bekendes en ook nuwe gesigte daar te sien.

Groetnis




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

....
wens so ek kon ook daar wees...ek glo almal het dit geniet...

groete
am
7 jaar 5 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


....
wens ek kon ook daar wees....ek glo julle het dit geniet...

groete

am
7 jaar 5 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


rex
Winterwarmte ...
As my plekkie op Pater se stoel langs die kaggel beskikbaar is, is ek definitief daar. Ek sal kom vir die vuurtjie alleen, al die ander dinge sal net bonus wees. Ons het juis so lanklaas gekuier!
7 jaar 6 maande 2 dae 8 ure oud


Geite
Maak eendag sommer die 7 JuLie en kom kuier lekker saam. Die wat nie in die nag wil terugry nie. Laat weet asb ons reel slaapplek of slaan 'n tentjie op! Winter was nog nooit so lekker nie. Maak 'n plan, oophandige warm vriende wat julle sal ontvang... maak 'n naweek daarvan as dit moet... (want ons is nie bang nie)
7 jaar 6 maande 4 dae 4 ure oud


Kuier
Waar kry mens nog sulke oophartige mense.
Waarom bly ek so vêr?
Geniet elke oomblik.
7 jaar 6 maande 4 dae 5 ure oud


Winter-warmte
Klink lekker ontspanne...
7 jaar 6 maande 4 dae 23 ure oud


SKUUS!
my vriend - my fout!
7 jaar 6 maande 5 dae 10 ure oud


?
Op 'n Donnerdag 11:00 in die oggend? Dit gaan 'n laanngg kuier wees hierdie!
7 jaar 6 maande 5 dae 11 ure oud


Kuier sonder geite
Klink lekker!
7 jaar 6 maande 1 week 2 dae oud


Raait
Sal later die pad vra.
7 jaar 6 maande 1 week 2 dae 4 ure oud


Kuier sonner geite
Presies wat ek norig het! Eendag is eendag dan join ek julle. Geniet en drink 'n doppie op my!!
7 jaar 6 maande 1 week 2 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar