Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer die son so mooi skyn elke dag, besef ek weer my voorreg om te lewe. Wanneer ek kan gesels met mense wat ek liefhet, my vrou, my kinders en vriende, is dit net weer vir my 'n teken van God se almag en liefde. My honde wat my aandag geniet, my tuin wat ek kan versorg, my voorreg om in die aand my kop neer te le na 'n dag se werk, die genot wat ek smaak om gunste te doen wanneer die geleentheid daar is, laat my net weer besef hoe bevoorreg ek is, om God te ken, te lewe, vriende en familie te he, 'n werk te kan he, en menige ander seeninge te kan smaak. Dan is die bietjie teespoed wat ek van tyd tot tyd beleef, soos 'n sandkorreltjie in 'n woestyn. Dit maak my so positief, dat ek nie kan twyfel in die liefde van God nie. Hiermee wil ek so graag enige iemand wat hopeloos is of moed verloor het, hoop gee. Bly positief en vertrou dat alles 'n doel in die lewe het, nie deur mense beplan nie, maar deur God. Ek was amper dood, maar smaak nou die lewe in al sy glorie, en dit is hoekom ek altyd probeer om goed te doen waar ek kan. wanneer die menslike faktor my optrede verkeerd maak, vra ek dat god my sal lei, om te verander, soos hy wil he ek moet wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...Gedagtes
....Dat HY my sal lei
Om te wees soos Hy
Wil hê, ek moet wees....
Mooi.
9 jaar 1 maand 2 weke 1 dag 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar