Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

jongie oom Engelsman was nou wee daar in oz land staan gemaak die afgelope paar maande maar is god see dank nou weer op boere grond in land waar pienk bul koning kraai.

Kyk swaar man kan net soveel van die ozies verdra dan is jy keelvol. My laaste pligpleeg vir die lot was herinnerings dag bywoon namens haar se majesteit hier in boere land! Wel dan so gemaak en da sit ek op donkerhoek slagveld met voor sonop vir herinnerings dag. Soos dit lig word en die hoëveld oggend bries my tone verkluim sien ek die kop wat Engelsman met sonop bestorm het toenter jaar terug.

Toe die naamlys van gestorwenes gelees begin word trek ek my jas stywer vas en bery voor vir lank lees want sien voor my le n’ moerse bult met oop sterf grond voor. Boer seun daardie jare kon raak skiet en hier was 3600 oze ga wees. Ek is skoon bemoerd toe die lys stop by 500 en iets. Wag wou ek skree wat van die res maar besef ammunisie was seker skraps ga wees daai dag.

Na doedelsak en dies meer bestorm ek die kop om bo by die boere gedenk naald te gaan verken. In strak teenstelling met die mooi soldaatjie kruisies daar onder le die boere grafte verlate en wind verwaai bo op die kop sonder onderhoud.

Ja se ek vir myself : self jy het soos die grafte onwelkom ga word in jou ygere land wat nes die grafte agter uit begin gaan het.

Oor die hoëveld skyn n’ kare winter son en roer die vallei mis tot herinnering onder by die wilgers. Soos die oze huis waarts keer jaag n wagter bees melkstal toe, maak mense reg vir werk en gooi ek n’ klip by die hoop by die gedenknaald. Boere seun op boere grond saam met Mashlangoe, Papodopolis, Smith en ja selfs Malema steek ek my hand in die grond en gooi wortels hier in, in Afrika grond.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mensig!
Ek hou hiervan! Dankie vir hierdie beeld wat my dwing tot diepere selfondersoek.
7 jaar 8 maande 1 dag 10 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar