Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Dr Flip Loots op RSG in die program: Sondag Aktueel onder die opskrif van 'Geskiedenis van die Kerk.'

07:59 2013-03-03

nuus@kollig.co.za



Enkele vrae aan Dr Flip Loots:

1 - Dink u dit is reg en geregverdig en aanvaarbaar
om Konstantyn se Sondag as aanbiddingsdag te vereer,
en die sewende dag sabbat van die 4de Gebod te ignoreer?

2 - Dink u ek moet eerder Sondag Kerk toe gaan,
as wat ek elke sewende dag (Saterdag) by my huis bly om te rus?

3 - Kan ek u antwoorde
met die ALMAGTIGE VAN DIE HEMEL kommunikeer
deur die Gees van Waarheid?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Jennie


Die Gees van Waarheid (wat die wereld nie ken nie) het dit aan jou openbaar.
7 jaar 2 weke 1 dag 15 ure oud


***
Ek glo mens moet die Sabbat as Saterdag hou soos God dit beveel en nie soos dit nou(Sondag) gehou word nie. Dit is deel van God se 10 gebooie. Satan het gekom om tye en wette te verander...
7 jaar 4 weke 1 dag 15 ure oud


perfek
die artikel is wat Flip Loots kwyt geraak het,
maar my tegniek het gewerk,
ek het geraai jy sou dit lees.

AardigeAfrikaner,

ek wens ek en jy kon oog tot oog gesels,
want in jou is die behoefte om te weet,
wat regtig aan die gang is,

MAAR

jou verstand worstel met twee teenstrydige begeertes:

1 - wil regtig weet,

2 - gee nie om nie

MAAR

omdat jy eintlik 'n diep denker is en verantwoordelik leef,
wil jy tog die regte ding doen,
voor dit te laat is.

Miskien moet jy nie my goed lees nie,
en kom tot ruste in jou gemoed;

of raak betrokke en vind uit wat is regtig die waarheid,
en wat dit vir jou kan beteken.

ek kan jou nie help,
maar ek kan my redes gee hoekom ek besluit het wat om te doen,
toe ek presies in dieselfde situasie was soos jy.

sterkte
7 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 22 ure oud


Jy verstaan nie eers
wat 'n artikel is nie nou verwag jy dat die Flippen Loots ou jou griffels hier gaan lees.
7 jaar 2 maande 4 weke 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar