Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

watter wonderlike betekenis het die woorde nie.dit roep beelde op en afhangende van my tyd van die maand(ek is 'n man)of tyd van die dag,of afhangende(hoekom die woord nou weer ?)van wat ek pas hier op Woes gelees het,kan die beelde ongelooflike fatsoene he, waarom(soene ?)stoutgatstories,stoutgat 'dating club',stoutgatkinders,stoutgatstrokies.Is 'n man se verbeelding nie iets wonderlik nie ?Ek verwys nie na 'n vrou s'n nie,want ek sukkel al genoeg om hulle normale denke te verstaan,ek weet sommer hulle verbeelding sal my desperaat laat.Maar dit daar gelaat,'stoutgat' is so besonder beskrywend en afrikaans.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

A ja a...
Wat is die lewe sonder daardie idee...nie noodwendig die stoutgat wees nie...skerts, draaksteek ens...lekker laf, aommer net, sonder rede!
8 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


Ek is stout oor hierdie stoutgat storie!
9 jaar 5 maande 1 week 4 dae 13 ure oud


hallo!!! hoe sê??? hahaha stoute stories verbreek die erns van 'sad' gedigte!
(maar ek sal my natuurlik NOOIT aan so iets skuldig maak nie) giggel!
9 jaar 5 maande 1 week 4 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar