Artikels

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Swinger(s)
'n Heruitsending, kyk weer??
Die moeite werd.
Toppunt van 'lateral thinking'
Wou nog lees toe het ek al gelees.
Lekker
9 jaar 5 maande 2 weke 5 dae 13 ure oud


P
Great artikel, fantasties...wat kan 'n mens nou se?
9 jaar 6 maande 1 week 5 dae 8 ure oud


Tarzan
sy laaste skree
Aaaayeeehoeee
wie't sy gat met
tou afgevee
9 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 15 ure oud


Swingers
Kan hul ooit nog swing, sonder om iets te ontwrig?
9 jaar 7 maande 6 dae 21 ure oud


(:
Dit was funny, ek verwag ewe 'n artikel, ek scroll op, ek scroll af, ek dog ek het dit gemis. Baie baie goed! Regtig funny! (:
9 jaar 10 maande 2 weke 2 dae 7 ure oud


Swinger( s )
ok bok..... swing jy nou aan my klok, wat ek nie het nie!!!! Jy sal moet werk aan jou skryf potensiaal!!! Huidige artikel bo my vuurmaakplek. Ha bleddy ha. Ek is nog op melk. Ek kan nog nie steak eet nie!!! Ek hoop hierdie uitak gaan jou woordeskat uitbrei.

Ek weet hierdie raak nou bietjie lank, maar ek besluit toe mos vanaand om bietjie na almal van julle wat my so ondersteun het met Penis en Vagina se werk te gaan kyk! Ek kies per ongeluk jou eerste. Wel boeta ek se nag, want ek dink ek het nou heeltemal genoeg vir een aand aan hierdie lang "artikel" geploeg. Dit was voorwaar 'n bek vol. Okken Bravo!!!!!!! Jy mag maar!!!!
10 jaar 1 maand 1 week 5 dae 22 ure oud


hahahahahahaha.......
Voorwaar 'n Artikel wat nie misgeloop moet word nie ...... dis duidelik dat hier baie ure se navorsing ingegaan het ...... leersaam en "entertaining"!

I Absolutely Love it...!
10 jaar 2 maande 5 dae 7 ure oud


Blah, blah, blah.... Uniek... Soos al jou werk...

En ek sit nogal so op die spreekwoordelike punt van my spreekwoordelike stoel om te lees watter wyse woorde jy gaan spreek... Oop-ruk-snaaks, hoor!!!!
10 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 21 ure oud


Hahahahehehehie. :-)
10 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 10 ure oud


is jy miskien n bemarkings bestuurder iewers? Dat twee woordjies met n helse titel mens so nosy kan maak...ai tog. hehehe, goeies!
10 jaar 4 maande 2 weke 4 dae 7 ure oud


hie hie hieeeeee
jy darem met jou streke..m
10 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 6 ure oud


Bliksem so kort , n Killer , Groete , BERG
10 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


Baie skerp, ek hou van jou sin vir humor en die perfekte kategorie wat jy gekies het.
10 jaar 5 maande 1 dag 21 ure oud


Swinger( s )
Aag duh!! Kommende van jou wou ek eers nie lees! Skerp
10 jaar 5 maande 2 dae 9 ure oud


Whahahaha...dis nou verSEKER die waarheid!
10 jaar 5 maande 2 dae 20 ure oud


Tarzan swings, and Tarzan falls, Tarzan breaks his niggerballs! Ek weet nie van Jane se swingery nie! Sies man!
10 jaar 5 maande 3 dae 2 ure oud


duidelik het die res van die woorde van die tak/mat af geswing
10 jaar 5 maande 3 dae 5 ure oud


kom ek nou al die juicy bits te lees!! 'n regte ou donner JY!!!
10 jaar 5 maande 3 dae 5 ure oud


Dan maak jy dit nogal 'n artikel...hehe...ai, Rudi!!:-)
10 jaar 5 maande 3 dae 5 ure oud


Ag man jy........laat my smile.
10 jaar 5 maande 3 dae 7 ure oud



Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar