Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons almal het seker ons eie raamwerk waarvolgens ons, ons lewens meet. Dalk is jou raamwerk anders as myne...

Maar... as jy Jesus in jou hart het... Watter raamwerk gebruik jy? Die wêreld sin... Of gebruik jy, die Woord wat die Heilige Gees in jou hart spreek en jou lei in die Waarheid van GOD?? Die waarheid is dat Hy jou liefhet... dat jy meer as oorwinnaars in Sy Liefde is... Gebruik jy dalk die wêreld se raamwerk? Dan SAL jy 'n verloorder wees, want jy gaan altyd tekort skiet aan jou drome of ideale wat jy in die jaar vir jouself opgestel het...


As 'n mens net 'n bietjie rustiger raak... en jouself ondersoek met die Woord van God na jou hart. doen.. sal jy vinnig besef watter voorreg het ons om te leef.. Dus, vul jou raamwerk met die Woord van God, en dan oordeel jy die jaar...

Geskryf 15/12/2014



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar