Artikels

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is al weer daai tyd van die jaar. Dis nou die "feestyd" of eerder "verkeerstyd". Ek ry elke dag met my ou karretjie 'n paar honderd kilometer om 'n sukkelbestaan te gaan voer vir die dag, om maar net weer daarna die pad aan te durf huis toe. Het al Dozi se liedjies in Zulu geleer so met die pad en als... Maar nou wonder ek, wat is die doel van hierdie padblokkades? Wil die verkeersowerhede werklik verkeerswette af dwing? Is dit dan nie maar tog so dat dit 'n manier is om verlore (of verdwene) gelde te probeer in voordat bonusse moet betaal word oor kers seisoen nie? Ek kan nie verstaan dat die padblokkades dan die 15e van die maand gehou word nie, as jy wil geld in, dan is die einde van die maand dan sekerlik tog die beste tyd om dit te probeer doen? Of is dit nie maar net 'n manier om ons arme pendelaars se lewens meer hel te maak nie? Ek wonder tog ....ai, en dan saam met die feit dat ek nou winkelpoppe moet aanskaf anders mag ek nie in die regterbaan ry nie....



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    LIESBETH

    deur Trixie

    'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar