Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In wetenskap-fiksie find ons stories van ‘Groot Broer’ en die ‘Gedagte-Polisie’. Die uiterste geheime polisie wat nie net ons elke stap dop-hou nie, maar selfs ons mees innerlikke gedagtes. Nou will dit voorkom asof fiksie weereens werklikheid geword het. Die brein, wat n elektro-chemiese orgaan is, kan nou blykbaar ge-afekteer word deur middel van elektronika. Nie net deur klank en stemme te onvang nie, maar om selfs mee gepeuter te word. Daar was skynbaar n ‘Candid-Camera’ episode waar n gesprek uitgesaai is in n person se gedagtes wat hulle laat dink het hulle hoor ‘stemme’. In Japan, wat n Eerste Wêreld land is, kry mens n munt-automaat wat dieselfde doen.

Baie geld en breinkrag is oor die dekades gebruik, deur byde regerings en groot maatskappye, om die tegnologie te ontwikkel. In die VSA kry jy die ‘Targeted Indiviuals’-beweging, of ‘Vervolgde Individue’. Hulle glo dat hulle geteiken word met die tegnologie deur owerhede en andere. (Teistering speel ook n rol in die strategie.) Party glo dat die elektronika towery is, maar nee; dit is slegs wetenskap en tegnologie. Wat die ‘Vervolgde Individue’ betref, wil dit voorkom soos n vos-jag met die slagoffer as teiken. Daar word baie gepraat in die media en internet oor die nuwe verskynsel.

Soos baie wondere van tegnologie, is die toerusting nou deel van die mensdom en die samelewing. Ons is daarmee opgesaal of ons daarvan hou of nie. Dit is tyd vir die regering om op te tree, en wetgewing in plek te stel, wat die gebruik van die soort apparaat kontroleer. Wet en orde moet gehandhaaf word, en die Grondwet moet in stand gehou word. Geretigheid sal seëvier…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vooruitgang vs. Regte
Tegnologie is n doring in die vlees, maar niks stuit voortuitgang nie. Daat moet n balans wees. Wetgewing is die enigste oplossing.

Dankie vir die kommentaar...
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 20 ure oud


Dagpers
Hier by ons in die diaspora lees ons dat verskeie maatskappye bv. versekering- en mediese dienste alhier verlang dat hulle aangesteldes en lede sulke armband-,horlosies' dra wat hulle bedrywighede weergee: Soos, of iemand genoeg beweeg en of sy premie verhoog moet word. Met 'n ,boodskapdiens':(,Loop nog 'n rondte, nie genoeg ge-jog nie.' of ,Lank genoeg koffiepouse gemaak, terug aan die arbeid.')
Origens, ons buurman bestel sy akker met komputer: Oor sateliet word geregel dat hy pylgerade vore ploeg, saai, spuit, oes... Dit sê hom, nee, dit sê sy masjien wanneer die spuite oop en toegedraai moet word; daarmee spaar hy spuitgoed, bv!
GvT
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 22 ure oud


Dankie
Die tegnologie is al van die 1990's beskikbaar. (Die oorspronklikke gedagte-beheer program van die CIA het bekend gestaan as MK-Ultra in die 70's)

Die steungroep is n paar jaar gelede gestig, maar verrig reeds wondere vir slagoffers.

Dankie vir die kommentaar.
4 jaar 10 maande 4 dae 19 ure oud


Steun Groep
Klink of dit al lank is. 'n Steungroep is dalk 'n goeie idee.
4 jaar 10 maande 4 dae 21 ure oud


Steun Groep
Hierdie is die webtuiste van n steun-groep vir slagoffers: https://www.freedomfchs.com/
4 jaar 10 maande 5 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar