Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



CERN-laboratorium buite Genève in Switzerland is seker een van die voorste wetenskaplike laboratoria in die wêreld.

Partikel versneller is ‘n enorme laboratorium wat gebou is om strale van energie-gelaaide deeltjies van sub-atoom-partikels te versnel en te rig op verskillende punte vir ondersoek van die atom nucleus om te ondersoek wat die energie is wat die partikels aanmekar hou. Materie bestaan uit molecules en dit bestaan weer uit atome en atome bestaan uit elektrone, neutrone en protone wat weer bestaan uit quarks in verskillende ‘flavours’ ens. In werklikheid is dit dan iets uit niks en dit is hierdie niks wat versnel word en getoets word. Die veld konsentreer op radioisotope wat in byvoorbeeld kankerbehandeling gebruik word.

Eers word die IOON bron wat die gelaaide partikels in ‘n neutrale gas produseer deur elektriese velde.

Natuurlik was dit altyd in ‘n reguit liniêre lyn, maar met elektromagnetiese golwe kon die versnelling bereik word om uiterstes te toets. Hierdie 'cyclotron' is 'n ronde silindriese ontwerp wat die bundel deeltjies kan verbuig om groter snelhede te kan bereik.

הוהי HET ALLES UIT NIKS GEMAAK HEB 11:1-3

Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang. Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van הוהי toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie. [Hebreërs 11:1-3]

'dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie'

Hierdie is 'n fenominale wetenskaplike stelling wat nou bewys word deur CERN-Laboratorium.

And belief is the substance of what is expected, the proof of what is not seen. For by this the elders obtained witness. By belief, we understand that the ages were prepared by the word of Elohim, so that what is seen was not made of what is visible. [Hebreërs 11:1-3 The Scriptures 1998+]

הוהי was not indebted to pre-existing matter. By His mighty power הוהי called matter into being, and then by that same power imparted life to creatures formed from it. Prior to the dawn of the so-called Atomic Age it was one of the prime tenets of science that matter is eternal, that it can be neither created nor destroyed. But now scientists declare that matter and energy are interchangeable. Why, then, should it be thought strange that an almighty הוהי can create matter that did not previously exist? Things which do appear. The world and everything in it were made out of nothing, by the exercise of infinite power. EGWhite.

CERN Die nuutste verklaring uitgeryk oor die naweek is dat partikels vinniger as lig beweeg. As daar ooit iets is wat die Skepping bevestig, dan is dit hierdie ontdekking: Voordat Sy woord of Sy lig, die aarde kon bereik, was die lig daar:

En הוהי het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien הוהי dat die lig goed was. En הוהי het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis; en הוהי het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag. [Génesis 1:3-5 AOV] (alle korreksies is voorsien)

Hier is lig gemaak uit niks voordat iets bestaan het.

Hierdie CERN ontdekking gooi Einstein se relatiwiteitsteorie so bietjie deurmekaar. Dit sal interessant wees om te hoor wat die ander wetenskaplikes op die ou einde gaan reageer.

Faster than light? CERN findings bewilder scientists

Physicists at the lab near Geneva say they've observed subatomic particles moving faster than the speed of light. If confirmed, it would defy Einstein — and upend our understanding of physics.

The globe of the CERN laboratory shines outside Geneva. A team of experimental… (Anja Niedringhaus, Associated Press)
September 23, 2011|By Eryn Brown and Amina Khan, Los Angeles Times

Albert Einstein had the idea. A century of observations have backed it up. It's one of the cornerstones of physics: Nothing travels faster than the speed of light.

But now a team of experimental physicists at the European Organization for Nuclear Research, known as CERN, says that one exotic particle possibly can.

The scientists reached their conclusion after sending streams of tiny, subatomic particles called neutrinos hurtling from an accelerator at CERN outside Geneva to a detector at the Gran Sasso National Laboratory in Italy, about 450 miles away.

The neutrinos seemed to get there too soon — 60 nanoseconds too soon, give or take — than they should if they'd been traveling at the speed of light.

That slight edge, if it holds up under scrutiny, has enormous implications for our understanding of the laws of nature, physicists said.

"Basically, all of special relativity would be wrong," said Drexel University physics professor Dave Goldberg, referring to Einstein's 1905 theory establishing that light travels at a constant speed, regardless of how fast an observer is traveling, and that nothing in the universe can go faster than it.

"If you have particles traveling faster than the speed of light, you can in principle go back in time. So you can be your own grandmother. As you can imagine, that causes some problems," said Stephen Parke, a theoretical particle physicist at Fermilab in Batavia, Ill.

The operative word is "if."

"I'm fairly skeptical. I expect most people are," Goldberg said.

The physicists responsible for the work said they'd checked their findings stringently.

"We wanted to find all possible explanations for this. We wanted to find a mistake, but we didn't," said physicist Antonio Ereditato, spokesman for the so-called OPERA experiment, in an interview with the BBC on Thursday.

Because it was such "a crazy result," the team was releasing its data, based on three years of measurements, so that others in the scientific community could confirm or refute the findings, he added.

The researchers posted the paper online Thursday evening and planned a seminar at CERN to discuss the findings Friday.

But even before the paper was available, scientists with the capability to generate and measure the speed of neutrinos were gearing up to try to duplicate the results.

"As you can imagine, something like this is so revolutionary that everyone who can weigh in will be attempting to do so," said particle physicist Rob Plunkett, co-spokesperson for the MINOS experiment at Fermilab.

In 2007, MINOS scientists also clocked neutrinos apparently moving faster than the speed of light, but the margin of error for that experiment was far greater than what was reported at CERN.

"It was not enough to make a scientific claim," Plunkett said.

MINOS scientists may perform experiments of their own in as soon as six months, said particle physicist and MINOS co-spokesperson Jenny Thomas.

Plans to test the CERN results in Japan's multinational T2K (Tokai-to-Kamioka) experiment are in the works, said neutrino physicist and T2K spokesman Chang Kee Jung.

Noodling the ramifications — should the findings be confirmed — gave physicists pause. There are just too many things in nature that special relativity explains.

"What does it mean? I don't know," Goldberg said. "The list of things we believe we understand still have to be true. You'd have to have another theory that makes them all work, but also accounts for this."

Parke, a fellow skeptic, said the findings could be explained without tossing out special relativity. For one thing, he said, it's possible the neutrinos' passage hadn't been timed accurately.

Or maybe the neutrinos were traveling through different dimensions, taking shortcuts from Geneva to Gran Sasso.

"The jury's still out," Plunkett said. "It's revolutionary in principle. One has to approach it with healthy skepticism."

eryn.brown@latimes.com

amina.khan@latimes.com

http://articles.latimes.com/2011/sep/23/science/la-sci-0923-speed-of-light-20110923



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Interresante inligting
Ek dag dis vanselfsprekend dat iets van 'n sekere amplitude met 'n laer frekwensie vinniger tussen twee punte in vry ruimte sal beweeg as iets met 'n hoer frekwensie aangesien die werklike pad vir die laer frekwensie korter is.

Aangesien lig ook "partikels/kwanta/bondeltjies energie" is maar van 'n hoer frekwensie as neutrinos behoort dit mos stadiger te wees netsoos lig van 'n hoer frekwensie stadiger as lig van 'n laer frekwensie behoort te wees.

As dit nie so werk nie is daar fout met my brein - nie ontwaarskynlik nie maar tot op hede het dit my nog aan die gang gehou in hierdie lewe (ek sal nou nie uitbrei op hoe nie)

Tyd: Wanneer gaan die slim ouens eendag besef dat tyd nie iets soos 'n pad is waarop mens kan vorentoe of agtertoe loop nie? Maak tog nie saak hoe vinnig iets is nie dit gebeur altyd sekwensueel en dit kan nie oor gebeur of agteruit soortvan ongebeur nie.
8 jaar 8 maande 6 dae 23 ure oud


Fassinerend
Ek vind die hele gedoente erg fassinerend.

Die sinnetjie in jou rubriek die meeste fassineer is "Or maybe the neutrinos were traveling through different dimensions, taking shortcuts from Geneva to Gran Sasso."
8 jaar 8 maande 1 week 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar