Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Johanna van Ark neem die Swaard op vir “SOUL WELLNESS”

Kots is ‘n reaksionere emosie –
Die brein dink hy is baie slim – probeer homself reg maak as iets fout is.
Skryf, praat, babbel, gorrel – dis alles ’n simptoom van opgekropte stress van ons kop
Wat die brein kanaliseer in iets wat ontlaading bewerkstellig.
As “decharging” nie gebeur nie sal oorlading binnekort al die ingewikkelde brein seine en impulse totaal uitbrand. Hier sonder kan “recharge” ook nie gebeur. En sodoende ’n suf uitgebakte plas brein agter laat na die verwoeste oorlaading en kern ontploffing wat in die kleine been boks plaas vind. En aangesien die been boks – dis nou die skedel geen natuurlike uitlaat kleppe het nie - moet mens die neurone kans gee om stelselmatig , woord vir woord die af vuur bietjie-bietjies boodkappe en ontlaai tot dat alle funksies weer tot op vlakke normaliseer waar die mens kan voel dat die teuls weer in die hande is en hantering(coping meganism) weer binne bereik, voordat die ewige rooi vlakke van die OVERUSE meter weer skel afgaan. Bla bla bla ens... ens... ens...
Maar logies gespreek – Woes bied vir ons suwe breine en frail senuwees die kanaal waar mee ons na die wereld kan weergee hoe dit binne voel, sonder dat iemand lag of frons of ons belaglik laat voel – Ons is geseend soos die sielkundiges jou sal se omdat ons “Verbalise” ons kan ons self gesond dokter en dit kos ons of die mediese fondse niks en as bonus het ons ander mense bereik wat met dieselfde emosies en gedagtes worstel. Miskien kan ons WOES as ’n afslag op mediese fondse premuims voorstel – jy weet soos ’n kar alarm vir jou motorversekering premie. Hier kan ons se “Haai julle – hier is my raad, my medisyne – hier is die kennis hoe om verder te maak of leer uit my lesse dis mahala en verniet – En ek se weer - ons is ’n geseende groep omdat ons weet die deel van my totale mens moet ook “lug skep” en versorg moet word net soos my tande wat ek moet borsel. Ek moet my gees gesond hou – Hierdie web sou ek wou herdoop na “ SOUL WELLNESS “ en die hele wereld bewus maak dat jy jou kop kan skoon maak en dat dit net so nodig is soos om ’n groot lepel Kasterolie op ’n saterdag oggend te sluk – Brain Diahroee – WONDERLIK !!!. Put this in your pipe an smoke on it !!

Carol en Meraai – julle breine het kasterolie nodig – maak skoon en word gesond. Maak julle koppe skoon en weet julle is almal fantastiese mense vergeet om na binne te kyk maar kyk uit en sien wie en wat jy verlig hierdeur. Soveel mense put uit julle fonteine hulp, hoop en rigting – julle liggies skyn oor groot afstande – ek se vir julle vee net so dan en wan julle glasies skoon sodat julle verder helder kan skyn. Ek is lief vir julle. STAY AS SWEET AS YOU ARE!! My lewens motto “What have I done today to make U successful?

Liefde Groete
Johanna van Ark ….
LL



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Carol en Meraai
Hoor wie praat! Jy, Carol en Meraai is onheilspellend stil! Is dit die stilte voor die storm?

Ons mis julle!
13 jaar 1 maand 5 dae 9 ure oud


A-nee-a Eliaza!
Net "soms", bv? Hahahahahaha :)
13 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 11 ure oud


Great people of "Woes" Moet nooit ophou nie,julle is almal groot en help soms om deur die dag te kom
13 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 13 ure oud


C&M
Hi Lana, aka Johanna van Ark

Hehehehe ....glimlag ek uit my nuwe glasie uit en druk my neus plat teen die glas ... net-virrie-pret, bv.
Dis sooo goed om uiteindelik weer 'n stuk uit daai wonderlike pen/skalpel (hehehehe) van jou te hoor. Ek het bloot 'n nuwe stel glase gaan koop. Kristal, nogal ...

Dis alles waar wat jy se in terme van ontlading, emosionele oorlading en eventuele emosionele uitbranding. Woes is 'n natuurlike ontladingspunt en die hedendaagse lewe is propvol bewuste en onbewuste stres.
Nouja Johanna van Ark, ons wil nog meer van jou stukke lees, bv! :)
13 jaar 2 maande 3 weke 3 dae 16 ure oud



Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar