Artikels

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy sal nie vreugde hê as jy nie jou roeping uitleef nie.

PSALM 51:12-15

Ps (51:12) Skep vir my ‘n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my ‘n vaste gees.

Ps (51:13) Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.

Ps (51:14) Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur ‘n gewillige gees.

Ps (51:15) Ek wil die oortreders u weë leer, dat die sondaars hulle tot U kan bekeer.

Gebed:- “Vader God, U het aan my 'n wonderlike roeping gegee - help my om dit te vind en dan my lewe te wy aan die vervulling daarvan.”

Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Amen!
6 jaar 10 maande 3 weke 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Waarheen met die Nuwe Wyn

    deur Christo Nel

    Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar