Artikels

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wat onthou jy as jy trugkyk op jou lewe. Wat n vraag on te vraa as jy nog nigter is en nie n varmaseetiese kruk het om jou te beneewil nie.

Daar is baakin dae wat die gemeenskap daar stel om as ankirpinte vir jou lewe te dien. punte soos klaar met skool, klaar met universietyd, klaar met enkil wees, klaar gesky en klaar met die lewe. Daar is die ekstaase dae soos eerste span, eerste soen, eerste werk, eerste kar, eerste rol in die hooi, eerste beesighyd, erste kind eerste miljoen kontrak. Daar is kiekie onthou jy nog dae soos virjaarsdae, kersdae, vakansiedae en diplooma dae. Dan is daar die voor en na dae soos virginety, geloofsbelydenis, troudag,egskyding en histoerektomie.

Maar as mens trugkyk is dit nie die tel dae nie. Wat is dan tel dae? Dae wat jou hard laat klop het.

Vir ouers is daar seekir verskye sulke dae maar hoe gemaak as jy nie n ouer is nie. Jou kat se eerste suksesvole miusjag tel mos nie jius nie. Jou geskree die botil Detil, skropborsil hare regop gril en stert drae tooilit toe tel nie. behalwe miskien vir die kat wat sy eete kwyd was of toe sy eete die dryn verstop het en die loodgieter toe jou verloore skool lievde was.

So wat is dan nou teldaae. Hoe langer ek daaraan ge dink het hoe vreemder raak my gedagtes tot dit my so ontstel het dat ek eers moes n sterk dop gaan gooi het.

Nou ja efe beneewild die tel dae of sal ek se oomlike. Omdat ek nou reeds gesiup is benoodig ek struktuur en punteer dit nie noodwendig kroneloogies nie aangesien die 3 chips my nou op rowe waater laat syl.
1) my eerste en eenigste rugbie 3. Dit was geduurende n LO prihoode op hoeerskool. Op n manier het n wegskram bal in my hande beland net toe die klas boelie langs my staan. om n lang storie kort te maak ek het soos habana gatskoongemaak tot die skokverbaasing van alle klasmaats en bo wonder by die paale opgeyndsig. Vir ander geen whaw oomlok nie maar vir my n goedige bliksin moement. Ek moet hier byvoeg my pa se rugbie trotse oomlik was toe net n ruk daarna toe ek tusen n reus en die doelyn was en ek nie vinig genoeg kon patgee nie. Vir my pa het dit gelyk of ek n moerse takil gemaak het maar die insident het my laat besliut om my tokse te viriul vir die skaakspan.
2) Bosveld aande by beestekraal. My beste pel het n bike ge haad, n meen skramblir wat ons naweeke plaas toe kon karwy, tot graftelike vrees bekomernis van my ma. Daar weg van ouers kon ons ons walglike selvirs wees. Ons kon matrase iutdraa en langs die vuur slaap. Die leewe is toe beplan oor n beekir koffie en die mooiste stereheemil wat jy kan dink. warim moerkoffie, vol maagie warim vuur en net jou hard en die iutspansit bo jou. Hel dit was sorgeloos en dis hopenlik herhingeringe wat die aldshimers by my net sal kan iutvee naas my naan so diep in my hard het ek dit weggebere.
3) Geduurinde n SR raadsvergadering is ek aangevat oor n saak wat ek boesim sterk oor gevoel het. Toe ek daar die lektrum vat het my kneukils witgestaan teen die kiejaat blad. Daar het n lingwistiese gees my betrek en het ek n relaas ge leewer wat n staande ovasie van byde ondersteeners en opnente tot gevolg ge haad het. Nooid weer in my lewe daarna het ek met sulke vuur en vermoee kon praat nie. ek kan nou as strateeg draaie om oponente praat maar dis iut ondervinding en beplaning. Daaie inpronto vuur sou nooid weer daarna brand nie. Wat was die saak oor vra jy my. Die kleur van my koshius se baaiekie wat nie wou konvormeer met die blou van die voorgestelde unieversietydsdrag nie.
4) Die ogind het ek met pantovils en japon voor die koolstoof gaan sit. Die kombius was gevul met die reuk van geweerolie, moerkofie en rum en mapil pyptabak van my pa se pyp. Die dag sou ontvou in n dag van ongebrydilde verdraagsaamhyd van my pa as ek mik en aanle en nie n skoot uitkry nie. En jong n rooibok staan nie en wag vir n jagter nie. Die heele dag het 3 dae geword en met laat skeemer die laaste dag het daar n rooibok ge hang met my naam op. Die oomlik was die naaste wat ek ooit aan my pa sou kom. Die freugte wat ons daar ge deel het in die veld sal geen geld koop nie. My Rolind rekord koedoe hang in n ver tweede plek in my hard se troefeekaamer wat ek veele jare laater ook oor my pa se skouer ge skiet het.
5) Seekire herhineringe laat mens n tweede dop loop gooi en selfs dit maak nie die ink los in my pen nie. Al wat ek kan se is daar was n limoenrooi maan n masiewe kaleharie dooringboom op n 14 dae safarie oornagpunt, n grootvlam vuur en die mysie wie my vrou sou word n jaar laater. hoe vat die hard my nou op n glasskerf paaikie. Die oomlik is n paar jaar laater met n internationaale telivoonoproep waar sy se sy wil sky verpak en weggebere weg van onthou se taaie vingerkies. Nie omdat dit nie meer whaw is nie maar omdat dit net makliker so is.
6) Oms was op n veerboot op Karieba meer op n stoedente trip na zimbabwe wat ek gereel het. Die maan het blinkstreep getrek oor die waater en oorals was die water virlig deer kapenta visersbooikies se lanterins wat soos vuurvliegies oor die water gesweef het. Daai soel soomers aandwind het die beeld in my kard ingebrand.
7) Bat met bubilbath en n glasdak wat mens die nag daar biute laat sien. kerse en n intiemietyd wat jou hard ge raak het soos n briesie n veer.
8) eerste ontdekings tog deer Sydny en die opgewondenhyd van n nuwe leewe en n nuwe bigin in n vreemde land.
9) die aqwarium in Singapoer waar jy op jou rug kan le en die vise bo oor jou swem in die glas koepil. N orgedie tiun met blome soo grood soos jou hand.
10) Die oorlog moeseem in canbera en die ontsetinde hardseer wat tasbaar in die lug van die kapel op die kopie gehang het. Ek gloo nie in geeste nie maar in daai kerk was daar n hardseer wat geen sneesie ooit kon droogle nie.
11) n moese pylsterd vis war ek vanaf n peer in Carns gehak het tydins moesonreen dag en bekly het tot by die wal. Ek het hom in die oee gekyk en vandag swem hy seekir nog daar eewers rond met n klyn hoek merkie in sy bek.
12)

Daar is ssekire dinge waar ink en dop nie op papier vas laat klou nie, maar nou ja ek los dit dan nou maar vir eers skoon en kom by die kruks van my storie. Wat maak die whaw oomlike in jou lewe. Wat kenmerk dit?

1)Dit kos nie vortiune nie.
2)jy was biute jou normale alerdaagse dagtaak.
3)jy het nie gedink nie maar net instinktief gedoen.
4)jy het oorgegee aan jou imosie.
5) Ander mense kon nie jou oomlik wegneem of laater steel nie.

soos ek se daar is geheel en al te min whaw oomlike ge wees sover in my 40 bestaansjaare. 2009 gaan ek bigin midlife krisis herstruktureer. Volginde jaar moet weer n jaar van whaw wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

help met dink
dit is voorwaar 'n puik stukkie die en het my verseker laat stil sit en dink oor my whaw oomblike
9 jaar 3 maande 1 week 5 dae 8 ure oud


wat onthou jy
Ontluiker, doen jouself asseblief die guns en gaan lees die skrywer se profiel. Dis sal vir jou 'n groot lig werp op sy spelling.

3de, jou woordeskat is ongelooflik vir 'n Engelsman, ek moet jou daarmee komplimenteer. Dis net 'n ou met 'n ver bo-gemiddelde IK, nevermaaind die spelling! Jy kan praat en jy mag ook maar skryf. Baie dankie, ek salueer jou hiervoor! Jy inspireer my om ook uit te sien na my WHAH-dae in 2010! Mooi loop, vriend!
10 jaar 1 maand 4 dae 5 ure oud


Ontluiker sit die pot heel mis......

Ek het nou so warm gevoel hier om my hart en ek onthou my WHAH oomblike en weet......joune gaan nog beter word want jy lewe.........

KOF die spelling.........lees tissne die lyne en en geniet dit .......MHAW
10 jaar 6 maande 1 week 3 dae 7 ure oud


Beste e3

Ek vind jou spelling beroerd in jou twee artikels en een gedig. Maar openis vereis dat ek opnuut moet kyk wat jy aanvang. Daarom dink ek dink dat jy met jou spelling 'n boodskap probeer deurgee. Help my om beter te verstaan.

Mooi loop
10 jaar 6 maande 1 week 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar