Artikels

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons staan voor die kansel op 'n koue dag in 1973 en die dominee sê "die man sal heers en die vrou sal onderdanig wees" of so iets en hy vra "stem jy saam" en ek sê "ja beslis" en die mooie meisie langs my sê "ja dominee" en toe is sy my vrou.

Vir 25 jaar pas ek toe wat die dominee gesê het en sy moet maar inval want ek was mos as die wenner daai dag in Julie aangewys.

Dit was weer Julie toe daar iets gebeur wat my tot stilstand ruk en laat besef - vroutjie het al die jare toegelaat dat ek "wen".



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Van idioot tot ideool in een sin
Daar wen jy al weer.
7 jaar 2 maande 2 weke 2 dae oud


...
Soos my ma altyd gesê het, sy is die nek wat die hoof draai. Ek dink oom Neelsie of een van die ander het dit eerste gesê.
7 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 6 ure oud


Jip, dis so ...
Jy is duidelik een van die min mans wat eerlik genoeg is om dit te erken. Hiehiehie ... Voorwaar 'n stuk so na enige vrou se hart, hierdie bydrae van jou!
7 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die winkende Dood

    deur neels claasen

    die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar