Titel: **WOES-LENTE FEES!!** 24 tot 26 September ...
Weergawe: 1
Aantal woorde: 193
Kere gelees: 112
Datum gepubliseer: 06 Sep 2010
As jy nog nie gehoor het nie, ons hou WOES lente fees oor die lang naweek, 24,25 en 26 September.
of jy alleen of getroud is, maak nie saak nie, dis vir die kuier en mekaar leer ken! Daar sal baie mense alleen kom, so moenie bekommerd wees nie.
Vrydag aand sal daar hot dogs en Prego’s te koop wees ten bate van die SPCA
Saterdag oggend gaan die kinders saam met Pat die skape doseer
Vir middag ete moet die mans vir die vrouens kos maak, ons gaan net kuier
Vir die mans wat nie kan kook nie, ‘toughies’ dan moet julle maar weer hot dogs, prego’s of hamburgers eet!
Die aand het BERG vir ons ‘n skaap braai geborg!
DAAROM IS DIT BAIE BELANGRIK DAT ONS WEET WIE KOM EN HOEVEEL EN WANNEER.
Daar sal ‘n tent wees om in te slaap (jy moet jou eie slaapgoed bring)
Die plek is 5km buite Pretoria.
Ek kom JA/NEE
Hoeveel...............
Vrydag of Saterdag?
Kinders?
ASSEBLIEF MENSE daar is baie reelings om te tref en ons kannie voordat ons nie presies weet hoeveel mense gaan kom nie.
Lees ander artikels deur Robelle
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die artikel
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie artikel

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur


deur Johann P. Boshoff
"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)
Vir diegene wat gevra het vir die aanwysings, hier is dit!
GPS Koordinate:
25º 39' 24.12S
28º 18' 18.31"O
Ry op die N1 Noord (Pietersburg/Polokwane) snelweg
Ry af by die Zambezi-afrit
Draai regs
Ry tot by robot
Draai links
Dan is jy op die Moloto/KwaMhlangu/Roodeplaat Noord pad
Ry 4 km aan, verby die Zenex garage op linkerkant
Volgende pad regs by die Kameeldrift bordjie
Dis Wewerweg (Daar is 'n klomp advertensieborde op die hoek)
Ry verby L'Antiques aan regterkant
Regs tussen die steenmuur en No Limit Racing
Aan die einde van die steenmuur weer regs
2de hek aan regterkant - Plot 765
Regoor pienk gewelhuis
Mooi ry, ons sien julle hier!