Artikels

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

MY SKILDERY IS SLEGS BASIES EN IN EENVOUDIGE VERSTAANBARE TAAL EN TERME. Dit verbloem egter nie die erns van die storie.

“Ma, die rok sit nie lekker nie.”
“Rina, jy is net vol fiemies, Woollies se klere word met sorg gemaak, ek dink jy is net senuweeagtig oor die byeenkoms vannaand.”
“Ma, dit is nie só nie, kyk hier by die hals, dit trek te styf om my nek. Dan by my armholtes, dit knyp in en is te styf.”
“Nee, Rina, trek maar uit, maar ek vertel ,jou, hierdie tiener jare werk ook op jou humeur en geduld. Ons moet praat daaroor!”

Rina trek die rok uit, die stywe hals pluk aan haar hare en maak dit onnet en vies gooi sy dit op die bed, kry ‘n ander rokkie uit haar kas en kom net betyds by die funksie aan.

By die huis vou ma die rok weer netjies op en is bly dat sy nog nie die etikette verwyder het nie. Netjies terug gepak in die verpakking, vat sy dit die volgende dag saam met die koop strokie terug Woollies toe en hulle het geen probleem met die terugneem nie.

Drie dae later kom Rina nie uit die bed nie. Ma ontdek dadelik dat Rina ’n geweldige koors het en jaag later dokter toe as eerste pasiënt. Daar aangekom sit daar nog ’n dogter met die vreeslikste vel uitslag.

Rina sterf drie dae later aan Breinvliesontsteking.
Die ander dogter het drie maande later, self haar polse in die bad gesny.
Die vel uitslag het permanente merke op haar gesig gelaat.

.................................
Bakterie, virusse, liggaam goggas.
Die mens se liggaam is oortrek met miljarde organismes. Jou hare is besmet. Daar is organismes wat geen sjampoo of seep kan verwyder nie.
Druk jou neus, behalwe wit wurmpies wat jy kan sien en verklaar as sweetgaatjie verstopping, peul daaruit wat jy nie kan sien nie.
Slegs met ’n elektroniese mikroskoop kan die drie, vier, agt benige goggas en wriemelende wurmpies gesien word.
Daar is ‘goeie goggas’ – goggas wat nodig is om on gesond en lewendig te hou.
Daar is lelike / slegte goggas wat jou siek maak, doodmaak.

Verskillende rasse het verskillende higiëniese gebruike.
Die gebruike is al deur die eeue gevestig en die ras leef daarmee saam.
Suid-Afrika het in ’n ommesientjie in ’n multikulturele bevolking ingegaan met geen skeiding en beheer en voorkomende maatreëls nie.

Dit is ’n gegewe dat die blanke se higiëniese standaard van hoogstaande gehalte is.
Dit is ‘n gegewe dat verskillende kulturele lewens vorme nie medies, gesondheidsgewys, aanpasbaar vir ‘samesmelting’ is nie.

Dit sal eeue vat voordat hierdie vorm van saamleef volhoubaar ingekweek is.

......................................
Twyfel.
Ek het geen sekerheid dat Woollies en of enige ander winkel / handelaar daardie omgeruilde kledingstuk gaan vernietig nie.
Ek is nie seker of daardie kledingstuk na ’n skoonmaker gestuur word en dan weer herverpak sal word nie.
Ek is nie seker of die personeel by die omruildepartement ’n bekwame toets persoon / laboratorium in plek het om vas te stel of die teruggebringde kledingstuk aan die lyf van die vorige koper was nie.
Ek is seker dat daar tans massaverspreiding van lewensgevaarlike goggas is
Want.
Daar is aanpas kamers!

Ek het nie die oplossing nie omdat dit die voormalig ge-eerde verskaffer, Woolwoorths se beleid nou is om weg te doen met blanke arbeid. Blankes het as gevolg van beter visie, insae, dissipline en standaarde, nog altyd redelike beheer toegepas.

Suid-Afrika is wat betref die ou gesofistikeerde , waaksame standaarde, nou moertoe.

Gaan koop gerus jou klere van daardie uithang tralies af. Gaan pas dit aan, staan en draai en bekyk jouself voor die spieël . . .
En vat daai bakterie saam met jou huis toe – na jou gesin vir wie jy ‘lief’ is.
Tans gaan ’n skool gebuk onder die uitbraak van breinvliesontsteking.
Dit is ’n mens oordraagbare virus en die eerste dogter is al oorlede.
Die virus word versprei deur liggaam stowwe, speeksel, sweet en goggas
Dit is nie bepaal waar dit vandaan gekom het nie maar ALLE moontlikhede moet vermy en uitgeskakel word.
Klere is een.


Willie F van Tonder
2012/09/06







Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Woolies
Skrikwekkende onthulling..aarde Willie...nooit daaraan gedink nie.
7 jaar 2 maande 1 week 4 dae 16 ure oud


Sjoe Ooms Wolf
Jy swaai daai vlieeplak darem nou bietjie woes rond.... netnou klap jy jouself agter die oor.
7 jaar 2 maande 1 week 5 dae 23 ure oud


Goggas
Ek hoor jou, maar dis nie so eenvoudig nie. Hieroor sal ons 'n week kan debateer.
7 jaar 2 maande 1 week 5 dae 23 ure oud


Sjoe!
Skrikwekkend!
7 jaar 2 maande 1 week 6 dae oud



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar