Ek kom van eg Afrikaanse huis. Kinders van ses. Drie seuns en Drie dogters. Ek onder andere is die mal enetjie in die famielie. Ek...
Titel: TAAL & VOLK: 9; Kollektiewe Herinnering
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 May 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Waaraan erken ons ‘n volk?
Die ene sê taal, die andere kultuur, filosofie, politiek, nog...
Titel: Didaktiese gedigte (stof en tegniek 138)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 May 2013 | Kere gelees: 10 | Kommentare: 0
Digvorme word bepaal deur vaste tradisionele tipe vorme wat deur tyd dieselfde gebly het soos...
Titel: Die evangelie van Judas
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 22 May 2013 | Kere gelees: 6 | Kommentare: 0
Die evangelie van Judas.
Volgens Handelinge 1; 16 tot 17 het Judas die lot van...
Titel: ‘n Dieper blik op epiese gedig vorme (stof en tegniek 137)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2013 | Kere gelees: 23 | Kommentare: 0
Epiese gedigte (1) is verhalend van aard en die samestelling van karakters, gebeure en die...
Titel: Meer voedsel op minder grond
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2013 | Kere gelees: 24 | Kommentare: 1
Woes is nie net vir stories en gedigte nie omdat, as intelligente blad maak Woes...

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
(2013-05-22 01:00:00 - 2013-05-23 01:59:59 )

deur Nini Bennett
Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.