Artikels

Titel: Die Koerant van Duisend Dinge 3 (Oupa se Hande)

ArtikelsNaomi Smit Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – HANDE (2015-09-30 tot 2015-10-13)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


My Oupa se Hande

In my geestes oog sien ek hoe ek oupa se hand...




Titel: Melt Brink - Beskrywing van 'n trein

ArtikelsAmaspoke Spoke Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ek is skandeer al die ou digbundels wat ek kan vind en dan verwerk ek...




Titel: Die merk van die dier. Die 666.

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 30 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6


Waar kom Johannes aan die nommer van die dier as 666? Wanneer ons na Openbaring...




Titel: So, jy het 'n boek geskryf

ArtikelsRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Jy het dit na drie of meer uitgewers gestuur in die hoop dat hulle sou...




Titel: Huwelik

Projek: HUWELIK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 23 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Die hedendaagse huwelikseremonie is een van die Heidense rituele wat steeds voortleef, ten spyte van...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar