Artikels

Titel: Ode aan 'n kunstenaar

ArtikelsRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Ode aan bekende kunstenaars (2015-09-16 tot 2015-09-29)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


As dit by kuns kom, is emosie altyd op die voorgrond. Kuns maak iets los...




Titel: Dronk van seën

ArtikelsRachelle du Bois Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Ons stap meestal by die seëninge op ons pad verby. Ons is bewus van die...




Titel: Die Koerant van Duisend Dinge (2)

ArtikelsNaomi Smit Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Suid Afrikaanse Helde (2015-09-02 tot 2015-09-16)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 15 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


...ek bring rose ...

Amper sing ek vir ma A.G. Visser se “Liefste Tannie ons...




Titel: MY HELDEGALERY PROJEK HELDE

Artikelsneels claasen Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Suid Afrikaanse Helde (2015-09-02 tot 2015-09-16)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 14


Die Afrikaner volk se geskiedenis is van die vroegste tye deurspek met helde en heldinne....




Titel: Held: Die barmhartige Samaritane

ArtikelsMoekie Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – Suid Afrikaanse Helde (2015-09-02 tot 2015-09-16)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Sep 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Ek word vroeg wakker gemaak met die sein dat ek so pas 'n WhatsApp boodskap...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar