Artikels

Titel: 'N KEUSE TUSSEN LEWE EN DOOD (VERVOLG)

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


‘N KEUSE TUSSEN LEWE EN DOOD (vervolg)

Ons is besig om hierdie reeks oor Christen-wees...




Titel: Versoeking of beproewing?!

ArtikelsChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: | Datum gepubliseer: 24 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Versoeking of beproewing?

Elke keuse waarvoor ek en jy staan is of ‘n geleentheid waarin...




Titel: Betekenis van Valentynsdag

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die Betekenis van Valentynsdag

Die radio-wekker bring sy wysie in die donker en die liedjie...




Titel: Komaan Lente!

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jasmyn ... Katjiepiering ... Yesterday-today-tomorrow ... wiegende koringare, bloekombos en sommer ook die kakiebos!

Die...




Titel: Selfoon-ma

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek is byna-byna 37 (nee-nee-nee, 40 is nog baie vêr!), ‘n enkelma vir ‘n paar...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar