Op Woes.co.za onder Artikels

Naskrif

Ek het nagelaat om nog 'n paar baie belangrike vriende se name te noem, Kiekies, Jan vd Merwe, Viooltjie, Woordskilder, Oom Vic en soveel ander, ek gaan julle mis. Ek gaan wOES woes mis.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/artikel/165316-naskrif
Driekie Grobler

Maar net 'n fluit waardeer die Meester blaas.

Ek's lief vir my taal, my mense, en deel graag dit wat in my hart en kop aangaan. Om te dig, is 'n sielsding, om daardie diep gevoelens te kan verwoord. Om te skryf, is weer 'n deelding, om kennis en insig op so 'n wyse te skep dat ander dit lees, geniet en daaroor dink.

'n Talent wat ek glo, deur die Skepper, aan ons geleen word. Waarmee ons moet woeker en werk.

Dankie Woes, dat ek deel mag wees van soveel wonderlike, kreatiewe, sielsmense, en hierdie platform wat julle vir ons skep waar ons ons werke kan deel en groei met raad, hulp en leiding van mede-woesters se ondersteuning.

Wat 'n wonderlike voorreg :)

Let wel: Daar is kopiereg op al my skryfwerk.



Totale stukke publiseer: 399
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 2,753