Op Woes.co.za onder Artikels

Gegroet mede digters

Ek het nog nooit daarvan gehou om afskeid te neem nie. 3/4 van die tyd is dit om nooit weer van te hoor of te sien nie.

In die afgelope 6jr, 10 maande, 2uur - was dit heerlik om jul werk te lees en my te vereenselwig met jul emosies en tussen jul lyne te lees en myself te vind.

Ek wil nie groet nie... ek kon nog nooit laat gaan nie...deel asb julle gedagtes met my op corniengesels.blogspot.co.za of laat weet waar ek julle werkies kan lees.

Ek het nie altyd so baie tyd gehad om te skryf maar ek het so baie gedeel saam met julle. Ek wens daar was vir oulaas of nog net een keer?

Ek wil nie groet nie...

Cornien
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/artikel/gegroet-mede-digters
cornien

Die lewens strome loop kronkel paaie deur my siel,en kabbel oor al die flenters van mens wees.



Totale stukke publiseer: 83
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 83