Op Woes.co.za onder Artikels

Wreedheid teenoor Diere

Robelle se ‘Krismis by die DBV’ het betrekking. Ons Woes vriendin wonder hoe dit moontlik kan wees dat “... jy met jouself kan saamleef...en vakansie hou.. terwyl jy weet jou diere is onversorgd...?”

Navorsing toon dat troeteldiere goed vir die mens is. Daar is bevind dat hulle ‘n kritieke rol in die ontwikkeling van menslike sosialisering speel omdat kinders wat vir troeteldiere sorg se kanse groter is om te ontwikkel tot emosioneel gesonde mense wat ‘n sterk sin teenoor andere het en maklik klem kan plaas op vaardighede wat vrede en harmonie in enige samelewing kan bewerkstellig. Daarenteen is daar gevind dat daar ‘n korrelasie is tussen die mishandeling van diere en mishandeling van mense. Vandag word wreedheid teenoor diere algemeen in die psigologie aanvaar as ‘n aanduiding van ernstige sielkundige disfunksies.

Enige iemand wat op enige manier ongevoelig of onnodig wreed teenoor enige dier is, het myns insiens ‘n afwyking. Daar is ‘n sekere groepering mense van wie ons dit behoort te verwag dat hulle diere wreed sal behandel omdat hulle op die evolusieleer self nog probeer loskom van hulle agterstand op die pad na menslike veredeling. Mense by wie die gebrekkige begrip van ontferming vir diere inherent en eie is aan hulle onverfynde gees. Mens hoef maar net te kyk watter groepering nie as kliënte by veeartse voorkom nie om die onderskeid te tref, maar wanneer die Europeër en daardie mense wat behoort aan die ras wat die Diere Beskermings Wet 71 Van 1962 uitgebring het, hulle wye verantwoordelikheid teenoor diere nie nakom nie, is dit onverskoonbaar.

Bitter min mense weet hoe vêr die Diere Beskermings Wet kan reik. Benewens die veelvuldige moontlike aanklagtes wat kan spruit uit ‘n beter bewustheid by die publiek oor die verskillende oortredings in die wet, sal dit verder help om oortreders aan die kaak te stel juis met die hulp van die ingeligte mense.

Vir my is een van die kenmerke van Goddelikheid in die mens, die deug wat na vore kom wanneer daar ontferming is vir die lot van ‘n dier. Daardie mensdom wat die dier en die natuur wil bewaar en vertroetel identifiseer homself met die groter verheffing en voortsetting wat in die skepping vasgelê is. Iemand wat van hierdie kode afwyk is negatief teenoor die natuur, en die natuur is die bloudruk van God se wil. Diere het nie ‘n geloof of ‘n politieke dogma nie en leef die orde van God se wil em smaak natuurlik uit – hulle beseer nie, benadeel nie, martel nie en verwaarloos nie deur sadisme, wreedheid of net vir die plesier nie. Daarom, is ‘n mens wat hom of haar aan een van hierdie dade skuldig maak ‘n stuk gemors met wie daar afgereken moet word... Ek stel dit onomwonde, onbeskaamd en reguit op Woes. Indien ek, met die agtergrond wat ek het, ooit eendag op enige volwasse persoon wat by sy volle positiewe is afkom wat sonder enige grondige rede onnodig, ongenadig wreed teenoor enige dier is, en daar is geen getuies of omstandighede wat my kan impliseer of koppel aan die geval nie, is daardie persoon dood. Ek gee nie om wie wat se of dink oor hoe ek dit stel nie – ek sleep so ‘n persoon agter ‘n voertuig totdat net die nat ketting oorbly...

Ek het wel die voorreg gehad om my renons in hierdie verwerplike verskyning ‘ten dele’ uit te leef... In 1983 stop ek by ‘n verlate stat agter ‘n klipkoppie naby Bapsfontein. Dit was ‘n bitter koue Hoëveld oggend – die winter het gesny en ek het skoorvoetend my twee blink swart polisie skoene uit die patrollie voertuig geswaai – maar die veedief moes ons kry en die spoor was ‘warm’. Toe my skoene grond vat val my oë op ‘n hond wat met ‘n elektriese draad aan ‘n boompie vasgemaak is. Ek vergeet die gesteelde skaap en stap na die hond wat inmekaar krimp toe ek naderkom. “For fucksakes!” meng ek my tale. ‘n Brandmaer basterbrak gee daardie honde grinnik wat oordrewe en afwykende inkennigheid weerspieël, en sak jammerlik op die een sy terwyl die bors en keel oopgelaat word. Ek sien die elektriese draad wat om die nek geknoop is het onder die hare en deur die vel ingesny. Daar is nêrens enige beskutting nie. ‘n Harde kol in die stof dui aan waar die hond maar aanhoudend opkrul in die oopte. Die enigste bak in die omgewing van die jammerlike dier is heeltemal skoon aan die binnekant en is met ‘n laag stof bedek wat aandui dat daar maklik dae laas enige iets daarin kon gewees het. “Au Adjudant dis nie reg nie, eich, is te lelik” hoor ek Sersant Ntombeni, my bemanning, oor my skouer praat. Ek gee hom opdrag om die eienaar van die hond dadelik na my te bring. Ek buk af en trek my vinger deur die stof in die leë bak wat nie ‘n voerbak genoem kan word nie. Ek staan op, kyk rond en sien die stat is verlate en versteek teen die rant van die klipkoppie, daar is niemand en die stat is buite sig van enige iemand... ek verwyt myself dat ek Ntombeni saamgebring het, want ek beginne planne maak terwyl my bloed kook. Hy kom uit ‘n hut te voorskyn met ‘n redelik bejaarde swart vrou. Sy het ‘n dunnerige rok aan en vir ‘n oomblik wonder ek hoe sy die koue so kan hanteer. “Hierdie vrou sê sy is die eienaar van die hond en van die plek” tolk Ntombeni. Ek kyk haar vir ‘n paar oomblikke en draai my rug op haar want die ongeërgdheid wat ek bespeur is petrol op die woede wat verder in my opwel en ek voel die moontlikheid dat ek ‘n ous vir die eerste keer dood gaan moer ‘n werklikheid begin word. Ek het die bitch so gestaan en ondervra met my rug na haar terwyl die dier so voor my in die stof gele het, en Ntombeni het getolk.

Die hond kan nie eet of drink nie want daar is iets met sy mond verkeerd het sy te vertelle gehad. Ek het haar kak storie dadelik ‘stof laat byt’ deur water uit ‘n drom daar voor haar te skep en dit voor die hond neer te sit. Dié het dit so verbete opgeslurp dat hy gestik het. Dit het ek afgeneem met die kamera wat ek altyd by my gehad het. Na verdere ondersoek het ek gevind dat sy kos op ‘n primus stofie in die hut gehad het en daar het ’n beker vars warm koffie ook gestaan. Ek het dadelik reëlings getref dat ‘n ander voertuig die hond optel en wegneem, en het die meid in my ‘sorg’ geneem... Het haar onder arres geplaas, net so met net die dun rok aan agter in die patrollie voertuig geplaas, en die hele dag met haar rondgery in die koue agter die gesteelde skaap se spoor aan. Dit was op ‘n Vrydag en ek het gesorg dat ek haar half verkluim en na 18h00, nadat almal in die selle gevoer was en sy dus nie kon eet nie, ingeboek. Ek het spesiaal baie vroeg opgestaan en haar voor ontbyt weer ‘op ondersoek uitgeneem’ – so ‘n paar foto’s by haar stat gaan neem wat ek die vorige oggend ‘vergeet’ het om te neem... Dit het my redelik lank geneem en ek het sommer so bietjie verder ondersoek gedoen na die gesteelde skaap – ons was net, net, te laat vir middagete toe ek haar terugplaas in die selle. Daardie Woensdag in die hof het ek met elke greintjie drama in my pype die hartverskeurende toneel by die stat, aan die landdros herskep. Ek kon nie help om te glimlag toe die Landdros in sy relaas voor vonnis aan die vermaerde meid verduidelik hoe honger en dors en hulpeloos en vol lyding die hond moes gewees het nie...ek het haar gekyk en onthou hoe ek haar gereeld tussen Saterdag en Woensdag uitgeneem het op ondersoek en hoe sy die meeste van die etes gemis het.

Daar is natuurlik ook die geval van die windgat witman met die Mercedes wat ‘n hond raakgery het en sommer aanhou ry het terwyl die spartelende hond in die pad getjank het - Dit het ongelukkig vir die lafaard, reg voor my, waar ek agter hom in my ongemerkte speurders voertuig gery het plaasgevind. Wat met daardie moer gebeur het is ‘n ánder storie.  hy sou eerder die Bapsfontein ousie wou gewees het.

Die Diere Beskermings Wet is baie omvattend en dek soveel aspekte. Daarin word die diereryk op alle vlakke en gebiede beskerm. Die goddelikheid in die Westerling word daarin vervat en weerspieël – gaan dit gerus na en vergewis julle van al die klousules wat na diere omsien sodat julle enige iemand wat God se geskenk aan die mensdom nie bewaar nie, rapporteer en voor stok gekry kan word... of bel my en ek kom met my ketting!

Hoor bietjie wat het op Koningin Victoria se Spaniel hond, ‘Dash’ se grafsteen gestaan: “His attachment was without selfishness, his playfulness without malice, his fidelity without deceit” Lord Byron het die volgende grafskrif vir sy hond ‘Boatswin’ laat aanbring: “strenth without Insolence, Courage without Ferocity, And all the Virtues of Man without the Vices” Ons kan mos nie sulke skeppings misken of mishandel nie.

Net jammer Koningin Victoria het nie by ‘Dash’ geleer nie – sy het apaties gestaan teenoor die lyding van ons vrouens en kinders in die konsentrasiekampe. Ek wens ek kon die ou teef in die hande gekry het, sy sou ‘n heel ander pad as die ousie geloop het!!


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/artikel/wreedheid-teenoor-diere
Waldor

Ek is mal oor die mens. Veral, en spesifiek oor my eie, want ek is onlosmaaklik deel daarvan. Eerstens is ek onwrikbaar daaraan getrou omdat dit uit oorsprong my plig is.  Voordat ek elders aansluiting soek verwyl ek my eers met dit waarvan ek deel is, daarna deel ek wat oorbly met die vreemdes.  My identiteit, my afkoms, my land, my geskiedenis en dit waarvoor ek daaruit verantwoordelik is, is onverhandelbaar.  Toegee is weggee. Ek glo ook onwrikbaar daarin dat ons die onverhinderde vryheid moet eis om ons pragtige taal, ons pragtige, land, ons skryfkuns, en ons pragtige vroue met 'n passie moet vertroetel, bewaar, verdedig en geniet - daarvoor is ek bereid om te sterf.           



Totale stukke publiseer: 248
Totaal kere gelees: 226,920
Totaal kommentaar: 1,445