Op Woes.co.za onder Gedigte

2007

Klop
Klop ...
tiek-tok
Dieng
Dong ...
12 slae ...
Afgetel.....
Stelselmatig
Presies...

Weg...
die Oue
In .....
die Nuwe.

Tikkie hartseer
Bietjie smart

Maar
Opgewonde
Oor wat
Vir ons
Die nuwe jaar
Wag..................

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/2007
Lana Lowe

LANK LEWE AFRIKAANS !!

Ek is lief vir die jong taal -
Kom ons gebruik hom voluit - laat hom leef.

Julle skrywers is 'n inspirasie -



Totale stukke publiseer: 91
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 251