Op Woes.co.za onder Gedigte

Beminde

Ek pluk ‘n roos vir my beminde

Ver weg van hier

Ek stuur ook my liefde op vleuels van die wind

Dis net die druppels wat my trane wegvee

En my soene gly oor die reenboog ...

Tot op jou wang

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/beminde-1436885444
Moekie

Ek is passievol oor skryfwerk, gedigte en die kunste. Ek skryf wat vir my sin maak en ek skryf impulsief.

My stories en gedigte is saamgeflanste gedagtes en ek droom groot.



Totale stukke publiseer: 255
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 783