Op Woes.co.za onder Gedigte

Blanche

Mamma, ek wens ek was Blanche
vir wie die lewe so lekker syn.
Oral mag haar klare voetjies
op God se goue akker trap.
rnaar Mamma, nou's ek maar net ek,
en die lewe wil net lekker skyn.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/blanche
Gerald Charles Accom

Ek besef toe sommer so terloops dat ek nou ouer as 50 is. Ek is nog in die onderwys...sedert 1976. Nog steeds getroud. Drie kinders,'n dogter en twee seuns. Ek skryf al van skooldae af en geniet veral Afrikaans. Dis die taal waarin 'n mens jou sê lekker kan sê.



Totale stukke publiseer: 42
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 17