Op Woes.co.za onder Gedigte

Die Kalmte Gebed

God; gee my die kalmte van gees
Om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie,

Die moed om dit te verander wat ek wel kan,

En die insig om tussen die twee te kan onderskei…

(Serenity Prayer.)

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/die-kalmte-gebed-1417006237
Jacques Brown

Ek is van Centurion. In my jong dae was ek in die bou-bedryf as n messelaar werksaam. Daarna het ek vir vyf jaar as n kroegman by n rolbal klub gewerk. Later jare het ek begin dig en skryf; dit is nou al meer as tien jaar. Deesdae kyk ek na nuwe rigtings en wat die lewe my ookal mag bied. Hierdie is n bietjie van my Afrikaanse skrywe en n paar vertalings van my Engelse werke.

(My webtuiste: http://www.abctales.com/user/baker-street)

"Bly by jou beginsels en heg waarde aan alle mense..." Anoniem



Totale stukke publiseer: 60
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 121