Op Woes.co.za onder Gedigte

droogte - geloof

neem die beker en drink
dit is tot my gedagtenes
neem wyn en drink
want dit stel bloed
voor wat gestort
is vir jou en my
neem brood
eet en bid
hoeveel
keer
het
jy
dit al
gedoen
hoeveel keer
het jy dit sommer
weer vergeet

©Teárlach

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/droogte-geloof-projek-droogte-2015-10-11-tot-2015-11-25
carolus

Eg Suid Afrikaans, boer in murg en been, hardloop ek die volgende dekade tegemoet, met dankbaarheid in my hart teenoor my Skepper vir `n vol en vrugbare lewe, en al die nuwe geleenthede wat Hy my skenk.



Totale stukke publiseer: 151
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 247