Op Woes.co.za onder Gedigte

EEN VERS VIR ANZE


. . . . NEE!
. . . . die erotika van jou silwermaan
met goue glans op erosiedans,
prikkel my liefdesmag
na nog een onvergeetlike nag,
alhoewel jou waspoplyf
my hartklopspiere skoon verstyf

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/een-vers-vir-anze
Chris Nel



Totale stukke publiseer: 496
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 537