Op Woes.co.za onder Gedigte

Eggos van gister




Daar was n tyd…
Jou skerpe blik, ysig en grou
oor jou empaaier,
het my in en op my plek gehou.


Soms ontvang jy
wat jy vra,
ter wille van…
was n masker voos gedra.

Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/eggos-van-gister-1394523494-maskers
Padre de Lucio

Ek is n kniedigter.





Totale stukke publiseer: 59
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 162