Op Woes.co.za onder Gedigte

Enkelkamer is 'n huis

Deur vuil vingertjies priem ogies
brandend die die duister...
Ademloos met stywe afwagting.
Hygend word hul lewetjies gevul.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/enkelkamer-is-n-huis
Gerald Charles Accom

Ek besef toe sommer so terloops dat ek nou ouer as 50 is. Ek is nog in die onderwys...sedert 1976. Nog steeds getroud. Drie kinders,'n dogter en twee seuns. Ek skryf al van skooldae af en geniet veral Afrikaans. Dis die taal waarin 'n mens jou sê lekker kan sê.



Totale stukke publiseer: 42
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 17