Op Woes.co.za onder Gedigte

Jou sprokie word waar!

Jare gelede het jy ‘n droom
oor ‘n sprokie gedroom

‘n Sprokie gekoester teen jou hart
tussen dae van hartseer
gebid tot God elke dag
in geloof en hoop

Jare later kom God
Hy maak jou sprokie waar word
Jou ridder op ‘n witperd
kom in gery in jou lewe
hy vra jou om sy lewensmaat te word

Jou sprokie van lank gelede
‘n sprokie van ‘n prinses bruid
in ‘n kasteel van jou eie
met jou eie ridder aan jou sy
word uiteindelik waar!

Prys die Here
ons kan nog sprokies in harte koester!


Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/jou-sprokie-word-waar
Allen Brodell

Kopieereg op al my werk voorbehou hier geplaas.


Alle Regte Voorbehou.  Geen gedeelte(s) van my gedigte mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopiëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my voorafgaande, skriftelike toestemming, nie. Dankie.


Kom vind woorde vir die siel hier by die put van woorde, woorde neergele op my tafelhart deur God die Vader in Jesus Christus. Prys Sy Almagtige Naam vir ewig!

Gods ryklike seeninge toegebid vir u almal.

Dankie



Totale stukke publiseer: 159
Totaal kere gelees: 43,976
Totaal kommentaar: 126