Op Woes.co.za onder Gedigte

Liefde

Ek die besturende direkteur en jy die
verhoudings-bestuurder van D&L Huwelik.
Jy mag mos op my skoot kom sit
en ons twee mag in mekaar se arms lĂȘ

Dan kan ons saam gesels en beplan,
hoe ons in die toekoms
ons besigheid sal bestuur.

Baie het gister gebeur
wat ons harte aan flarde skeur.
So moes ons mos stom toekyk
hoe hy wegstap, sy buitelandse toekoms in.
Bron: http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/liefde-1450643090-projek-liefde-2015-12-09-tot-2016-01-05
D F

Maar net 'n Senior Burger Boer. Nie van Tale gehou op skool. Tog emosioneel en leef naby die Natuur



Totale stukke publiseer: 65
Totaal kere gelees: 0
Totaal kommentaar: 117